Kameeldrift se “kaalvoet skooltjie”
- Posted by Rudolph van den Berg in News on Property
- No Comments
-
Dit is nie die eerste keer dat leerders van Laerskool Die Poort in Kameeldrift- Oos moet tuisbly om te verhoed dat hulle mekaar met ‘n virus aansteek nie (2020-2021). Dit het ook in die skool se eerste bestaansjare gebeur toe ‘n polio-epidemie wêreldwyd elke paar jaar kop uitgesteek en duisende kinders verlam of dood gelaat […]
Read More