Tegnologie onontbeerlik vir boerdery
- Posted by Rudolph van den Berg in News on Property
- No Comments
-
Dit is geen geheim dat tegnologie vandag ‘n reusegroot rol speel in boerdery nie. Maar in watter mate dit gebeur sal die gemiddelde stadsjapie in sy cappuccino by sy gunsteling koffiewinkel laat verstik. In Roodeplaat – ‘n plattelandse gemeenskap net noord-oos van Pretoria, wat uit kleinhoewes, sekuriteitslandgoedere en klein plasies bestaan – kry mens ‘n […]
Read More